snyer/knipper.
Belangstellendes moet patrone uitsny. Dit is 'n kleremaker besigheid. Die eienaar is baie besig en het nie tyd om die patrone op die materiaal uit te knip nie. Mense wat van naaldwerk hou en weet hoe om patrone uit te le om die minimum materiaal te gebruik kan vir Douw kontak by 083 584 4249