Faks 086 649 5649
BURIE ROLLE – die geheim is in die wors.
Ons soek 'n persoon met 'n persoonlikheid om met mense te kan kommunikeer in die voedsel bedryf – met ander woorde dit moet vir die persoon 'n passie wees. Die persoon moet 'n gevoel van entrepeneurskap hê om dus sy/ haar eie inkomste te bepaal. Dit gaan om BURIE ROLLE (HANDELSMERK) te verkoop, maar nie die gewone tipe nie – DIE WORS IS SONDER DERM en is dus heerlik eetbaar en van suiwer vleis gemaak. Die besigheid kan ook as 'n Deelgenootskap (Franchise) besigheid gekoop word, vanaf bedrae van R 60 000.00 tot R 150 000.00.
Die produk is UNIEK en 'n eerste in SA.
UITSTEKENDE PAMFLETTE EN BESONDERHEDE kan per EPOS aangestuur word.
VERSKAF EPOS ADRESSE – STUUR NA [email protected] en ons stuur meer besonderhede aan.