Temp werk beskikbaar tot einde Januarie! Begin onmiddelik! Ons soek iemand wat alreeds ondervinding het in Aankope en moet rekeningkunde as vak op skool gehad het of naskoolse kursus. As jy onder druk kan werk stuur jou CV na [email protected]. Die departement groei! Die kans is baie goed dat dit kan verander in 'n permanente pos!
Top of Form