Petra Diamonds Lime Acres
[email protected] Opsoek na jong manne in die KZN area of Gauteng area wat bereid is om rond te ry vir kontrak werk (dit sal in KZN wees tot en met die kontrak veby is). n bietjie ondervinding of kennis in konstruksie sal tot voordeel tel. Reis en verblyf toelae sal betaal word. Vereistes is n eie voertuig, GPS en laptop of rekenaar met internet. Daar is 30 poste oop. vir meer inligting of stuur jou cv na [email protected]