KIMBERLEY OMGEWING
KWALIFIKASIES
B.REK KWALIFIKASIE en VOLTOOIDE ARTIKELS
CA (SA) KWALIFIKASIE, sal voorkeur geniet
3 Jaar toepaslike bestuursondervinding
Geskikte kandidaat moet oor vorige ondervinding in die voedselvervaardigingsbedryf beskik
PLIGTE
Bestuur van personeel
Finansiele bestuur
Bestuur van strategiese doelwitte
Bestuur van klientediens en –verhoudinge
Voorsien finansiele ondersteuningsdiens
Implementeer en onderhou finansiele kontrole en beheer
Hoogs onderhandelbaar
Stuur CV na [email protected] of fax 086 539 9393