Vanaf Strand BKA: Herman Ras
Ons is op soek na PSIRA geregistreerde C graad Gewapende reaksie offisiere met Fire arm competancy en bestuurslisensie As jy weet van mense wat werk soek wat die kwalifikasies het stuur cvs na [email protected] Baie Dankie