Hi almal. Ek het n pos beskikbaar vir n persoonlike Internal Sales/Admin/P.A assistent (Dames aleen - sorry manne). Rustige werk omgewing (raporteer net aan my - nie Corporate cluster sindroom nie). Eie kantoor en privaatheid. Basies salaris is R8000 vir nou maar nie beperk nie. Verder is dit n kommisie basis waar die persoon (as sy haar kant bring) ruim ekstra kommisie kan verdien. Ek verskaf leads, just book appointments. Werk is in Randpark Ridge, af John Voster Drive. IT bedryf (Netwerke). Verkieslik iemand ouer as 35 wat wil groei saam die besigheid en n lobaan wil bou. Standvastig, Go Getter, inisiatief, eie vervoer. Sms my by 0824991739 as jy belangstel of vrae het. Dankie.
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorTo receive jobs via email as they come from companies, newspapers etc please email CV to [email protected] or fax to 0865386462 Archives
October 2015
Categories
All
|