by Wagener Muller Vermaak
Ligging Pretoria, South Africa
Datum Gepubliseer Oktober 20, 2014
Kategorie Legal
Werk Tipe Voltydse
Ek het die http://werknet.helpendehand.co.za/bepalings-en-voorwaardesgelees!
Maatskappy Kontaknommer 0123423525
Beskrywing
Prokureursfirma in Arcadia benodig die dienste van ‘n Tikster.
- minimum 5 jaar ondervinding in transporte
- Ghostconvey / LAW / SARS
- Finansies hanteer, elektronies vaardig
- Goeie mense verhoudings belangrik
- Kennis van transporte (gewone, boedel en egskeiding) / kansellasies / verbande
- Moet onafhanklik kan werk'.