Ref: LR062275
Laerskool Jan van Riebeeck Springs Di volgende Beheerliggaamsposte is beskikbaar vir aanvaarding op 1 Januarie 2014: Grondslagfase: Graad 1 /2 Vereistes: * Onderwys kwalifikasie (Graad/Diploma). * Buitemuurs (Sport / Kultuur). Intersenfase: Graad 4 - 7: Vereistes: * Manlike onderwyser. Onderwys kwalifikasie (Graad / Diploma). * Buitemuurs (Rugby/Krieket). Sportorganiseerder * Onderwys kwalifikasie * Ten minste 10 jaar onderwys ondervinding. * Goeie organisatoriese vaardighede. * Sportafrigting. Mans Studente Onderwyser: * Tans besig met onderwysstudies. * Buitemuurs (Sport/Kultuur). Volledige CV kan gestuur word aan Mnr. Nols Vosloo voor of op 23 Oktober 2013. E-pos: [email protected] Faks: 011 811 1892
Ref: RN090287