Sekuriteits Maatskappy. Opsoek na Psira geregistreerde Reaksie Offisiere van Brits. Moet goeie ondervinding, wapen bevoegdheid en geldige rybewys, goeie voorkoms sal voorkeur geniet en die area ken. Stuur cv na [email protected] vanaf Petrus Coetzee
Sekuriteits Maatskappy opsoek na Reaksie Beamptes, vereistes: Psira Geregistreer, Reaksie kursus, Geldige rybewys en wapenbevoegdheid. Die pos is beskikbaar in Delareyville / Schweizer Reneke Noord Wes. Epos cv na [email protected] of skakel 076 748 7321