Goeie geleentheid vir ‘n Afrikaans/Engels sprekende jong mens om as Finansiele adviseur te werk by een van die bekendste finansiele dienste verskaffers. Die aanvanklike opleiding is in Centurion maar die finansiele adviseurs reis landwyd. (Jy kan dus enige plek in die land bly en die werk doen)
Aanvanklike basies: R 5000 per maand. Kommissie word weekliks betaal. Die adviseurs verdien vanaf R 8000 weekliks!
Minimum vereistes: Matriek + eie motor + geldige bestuurlisensie + vlot Engels
Vir verdere navrae en om oorweeg te word vir die pos, stuur jou CV na [email protected] met FA as verwysing. Pos is beskikbaar vanaf 5 Januarie 2015