ASB geen staff verpleegsters of verpleegsters nie ( julle het genoeg opleiding en kan in hospitale werk
Hello julle pragtige mensies. Ek wil net se ons het 3 dames gekry wat saam met ons wil adverteer om landwyd te werk en 2 nuwe studente wat die kursus doen, Welkom julle dames...MAAr ons benodig meer mense wat graag wil werk alle Tuis Versorgsters / Caregivers wat bereid is om enige plek in Suid Afrika te werk ons adverteer jul gratis, sluit gerus by ons aan ... kontak my 073 590 3292 of epos [email protected]
ASB geen staff verpleegsters of verpleegsters nie ( julle het genoeg opleiding en kan in hospitale werk
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorTo receive jobs via email as they come from companies, newspapers etc please email CV to [email protected] or fax to 0865386462 Archives
October 2015
Categories
All
|