Permanente posisie vir algemene praktisyn
Werksveld vereiste:
• Algemene GP werk – primere gesondheidsorg
• Hantering van noodtoestande – stabilisering van pasiente voor afvoer na naaste spesialis 500 km van Keetmanshoop
• Obstetrie (sterk aanbeveel)
• Narkose
• Minor chirurgie
Dokter:
• MB ChB graad
• Ongeveer vyf jaar of meer ondervinding in GP werk
• Afrikaans en Engels sprekend
• Geregistreer my Health Proffesions Council van Namibie
• Nodige werkpermit indien nie ‘n Namibiese burger nie – Sal hulp verleen met verkryging van werksvisum en werkspermit
• Verkieslik ‘n man, maar dit diskwalifiseer nie ‘n vrou nie.
Werksure:
• Maandag tot Vrydag 07H00 – 09H00 Teater indien daar prosedures is
09H00 – 13H00 Konsultasie by spreekkamer
14H00 – 17H00 Konsultasie by spreekkamer
• Saterdae 09H00 – 12H00 Konsultasie by spreekkamer
• Na-ure diens: Is op ‘n rotasie basis wat meebring dat die person +- elke vierde naweek op roep sal wees en een aand in die week.
Salaris:
• ‘n Basiese salaris van N$50 000 plus 20% kommisie op alles wat deur dokter gedoen word en deur die boeke gaan.
Voordele:
• Die oog op vennootskap na ‘n minimum tydperk van ses maande se diens
• Hulp sal verleen word met die soek na behuising
• Hulp sal verleen word om die dokter voor te stel aan die regte mense vir ‘n werkspermit
Aanvangsdatum:
• So gou as moontlik
Epos asb cv na [email protected]