VRYBURG:
Boilermaker pos beskikbaar: Ons is dringend op soek na 'n opgeleide boilermaker wat kennis het van waens bou en ander konstruksie. Ons is in Vryburg.
Behuising kan moontlik verskaf word. Geen kansvatter asseblief. Ons benodig ten minste 2 vorige werksverwysings.. Skakel Piet op 0825560738 of Magda op 0827841534. E-mail adres [email protected]
6 Maande bou projek in die Rustenburg area waarvoor ek die volgende ouens soek ASAP:
Project managers
Senior Foremen
Concrete Foremen
Steel Foremen
Structural Building Foremen
DRINGEND opsoek na Boilermakers (section 13) in Welkom area, Skofbase (stoping + development) in Welkom area! Faks asb cv na Welkom Rigging and Labour Hire: 0573963106.