Half dag pos vir n admin Beampte beskikbaar op die plaas.
40km uit middelburg.
Rekeningkundige agtergrond met volwaardige kennis van Pastel en Microsoft Office is n vereistes
Boerdery agtergrond word aanbeveel
Eie vervoer
Epos cv aan [email protected] voor 25 Januarie 2014 . Indien u nie van obs hoir voir 39 Januarie nie dat u aansoek onsuksesvol was.
Administrative Assistant
Le Bros has vacancy.
Administrative assistant with computers skills filling general office admin experience.
Please forward short cv to [email protected] or fax 013 246 2698
Polokwane Pos beskikbaar defy
Admin ontvangs dame 015 292 1166, Ontvangsdame kontak rita 015 295 4537
INTERDAFF WELKOM HET DIE VOLGENDE POSTE OOP:
Kantoordame:
*Moet goeie persoonlikheid he om met kliente te werk
*Moet rekenaarvaardig wees
*Moet Stip en netjies in haar werk wees.
Kontak Loraine op 057 355 3251 vir onderhoud.
ESTIMATOR:
*Persoon moet kwotasies akkuraat en betyds kan saamstel op ongeluk beskadigde vragmotors
*Moet goeie meganiese en paneelklop kennis he
Kontak Loraine op 057 355 3251
Kantoor posisie beskikbaar vir n dame met bestuurs lisensie, 30jr en ouer en n nie roker. kontak Charla 084 458 3501, Boksburg Area
Polokwane Admin post beskikbaar . Kan cv stuur faks na 086 402 9329
Ontvangsdame /Assistent word benodig by spesialis praktyk in Arcadia, Pretoria. Moet vorige ondervinding by 'n mediese dokter of optometris hê. Faks CV na 086 214 7594.
[email protected]
Receptionist position available in Pretoria North. R5000 per month. Fully bilingual in Afrikaans & English and extremely computer literate. Experience in Pastel is beneficial. Reception and admin duties. Available 1 February 2014. If you qualify, mail your CV to [email protected] REF: js/rec/to
8 January 2014 Indgro Outsourcing
Our Client, basded in Germiston is looking for a Warehouse Clerk. Must be admin. orientated. Must have matric with Excel experience. eMai your CV to [email protected] or call Heleen on 016-932-9009 for more information.