Benodig n drywer met sober gewoontes. Kode 10 en geldige PDP in Middleburg area. Moet nodig mediese, induksie en Rooikaart kan slaag. Faks cv na 086 538 4527. Indien u nie binne 14dae gekontak word nie, was u aansoek onsuksesvol.
Cherise van Heerden
Hi, kan jy asb vir my plaas. Is dringend opsoek na kode 14 drywer met ondervinding wat verkieslik afrikaans en
engels kan praat. Verwysings noodsaaklik. Cv kan gestuur word na