Hello julle,
Laetitia is nog steeds op soek na Call Centre agente in JHB omgewing, bel haar asb op 0761842704 of 0117605306 of email julle CV's na [email protected].
Die kanidate moet matriek he (die werk is by 'n versekerings maatskappy), as jy versekerings ondervinding het tel dit in jou guns, maar 'n vereiste is ten minstens 2 jaar outbound ondervinding in 'n call centre. Laetitia