LAERSKOOL IMPALA ONDERWYSPOSTE 2014 Laerskool Impala beskik oor die volgende onderwysposte vir Januarie 2014. * MUSIEK - Gr 7/ Gr 8 Unisa klavier kwalifikasie - Koor ondervinding - Grondslagfase/ Intersenfase onderrig - Onderwyskwalifikasie * AFRIKAANS GR 6 - Toepaslike kwalifikasie in Afrikaans. - Ondervinding met onderrig in Afrikaans huistaal in Intersenfase. - Sport/ Kultuur afrigting. * GRONDSLAGFASE GR 2 - Toepaslike kwalifikasie in Grondslagfase. - Sportsafrigting/ Kultuur afrigting. - Ondervinding in Gr 2 onderrig. * INTERSENFASE GR 4 - Toepaslike kwalifikasie. - Ondervinding in Gr 4 onderrig. - Sportafrigting `n vereiste. DIENSAANVARDING - 13 Januarie 2014 RIG AANSOEKE AAN DIE HOOF LAERSKOOL IMPALA TEL. 011 970 3040/1 FAKS . 011 975 1116 e-pos : [email protected] SLUITINGSDATUM : 6 SEPTEMBER 2013
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorTo receive jobs via email as they come from companies, newspapers etc please email CV to [email protected] or fax to 0865386462 Archives
October 2015
Categories
All
|