- Matriek VEREISTE
- Bestuurslisensie en eie vervoer VEREISTE
- Passie vir 4x4 en buitelug
- Begrip en verstaan van tegniese verkope
- Uitgaande persoonlikheid / ekstrovert
- Salaris R5000 met kommissie
Sluitingsdatum woensdag 28 Aug 2013
Stuur CV's aan Alisha by [email protected] (Met verwysing “Kadet program”)